
Sign up to save your podcasts
Or


Die Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Lewe die ou mens nog? Ons het daagliks 'n stryd tussen die ou mens in die wêreld en die nuwe mens in Christus. Kom luister saam met ons hoe om die ou mens dood te maak en hoe om te lewe in die nuwe mens. Kom vind uit watter kleed ek moet aantrek. Mag die vrede van die Here met elkeen wees.
By Volle Evangelie Kerk SpanDie Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Lewe die ou mens nog? Ons het daagliks 'n stryd tussen die ou mens in die wêreld en die nuwe mens in Christus. Kom luister saam met ons hoe om die ou mens dood te maak en hoe om te lewe in die nuwe mens. Kom vind uit watter kleed ek moet aantrek. Mag die vrede van die Here met elkeen wees.