Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit

VEK Bronkies - Warroom


Listen Later

Die Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Warroom. Pastoor Jimmy Wright kom wys ons hoe belangrik gebed is. Hoe kan ek die atmosfeer verander? Hoe kan ons bid vir oorwinning? Een van die kragtige gedeeltes van wat Jesus ons geleer het oor hoe om te bid: "laat U koninkryk kom; laat U wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel." Indien jy nog nie Warroom (Die fliek) gekyk het nie, bemoedig ons jou om daarna te kyk. Mag elkeen die liefde van God elke dag ervaar.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Volle Evangelie Kerk BronkhorstspruitBy Volle Evangelie Kerk Span