Nuus

Veldbrand woed opnuut in Kunene


Listen Later

Dit brand opnuut in die Kunene-streek, met ‘n veldbrand wat in die Khorixas-Braunfels-omgewing woed. Volgens streekgoewerneur Vipuakuje Muharukua versprei die brand vinnig weens sterk wind en koers dit in die rigting van Damara Mopane. Muharukua het Donderdagaand met die NBC gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings