Die inperkings as gevolg van Covid het moontlik bygedra tot ‘n toename in wild- en veediefstal regoor die streek en Namibië is geen uitsondering nie. Dit kan ook veldbrande vererger veral in die wintertyd wanneer gras droog is en dit koud is. Houtskool produsente het ook uitdagings. Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewersvereniging by die Namibiese Landbou Unie sluit by ons aan...