Nuus

Venaani steun Sankwasa se reis- en S&T-verbod


Listen Later

Die PDM-leier McHenry Venaani het sy steun uitgespreek vir stedelike en landelike ontwikkeling-minister James Sankwasa wat streeksraadlede die koste van ongemagtigde reise self sal laat dra. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het Venaani gesê dat regeringsamptenare aanspreeklikheid moet toon en moet verseker dat elke reis 'n werklike doel dien, nie vir persoonlike gewin nie. Hy het bygevoeg dat sommige leiers net reis om S&T te kry.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings