Nuus

Venezuela se lugruim is oop, sekuriteit het verbeter


Listen Later

Venezuela se wetgewers het die hervorming van die land se oliesektor, wat privaatmaatskappye toelaat om sake te bedryf, goedgekeur. Die waarnemende president Delcy Rodriguez werk nou saam met Amerikaanse owerhede. Maar daar is uitdagings met vervalle infrastruktuur en die koste van ontginning van die ru-olie. Intussen het Donald Trump die land se lugruim heropen.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings