Nuus

Venus: Tweede ronde konsultasies begin


Listen Later

Namcor sal 'n openbare konsultasievergadering oor die impakassessering aanbied vir die voorgestelde Venus-ontwikkeling. Na afloop van die omvangsfase, wat openbare konsultasies ingesluit het, het die omgewingspraktisyn, SLR Environmental Consulting nou die potensiële omgewings- en maatskaplike impakte van die voorgestelde projek beoordeel en sal 'n tweede ronde openbare konsultasies uitvoer. Paulo Coelho die woordvoerder by Namcor.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings