Daar is ‘n verbod geplaas op die invoer van hoender uit verskeie Europese lande as gevolg van ‘n uitbreking van voëlgriep. Produkte van Holland, Duitsland, Franrkyk en meer... die Hoof Uitvoerende Beampte van die NMI Groep van Maatskappye Ian Collard, wat Namib Poultry Industries besit, sluit by Kosmos 94.1 Landbounuus aan.