Nuus

Verbruikersentiment verbeter in SA


Listen Later

Die FNB-Buro vir Ekonomiese Navorsing se siviele vertrouensindeks het in die derde kwartaal van 2025 van die vorige 41 tot 43 gestyg. 'n FNB-ekonoom Siphamandla Mkhwanazi sê die styging in verbruikersentiment volg ten spyte van swakker konstruksiebedrywighede, met byna 55-persent van die respondente wat ontevrede is met saketoestande. Hy voeg by basiseffekte verklaar waarskynlik die daling, maar die sektor is steeds op koers vir 'n sterker 2025 vergeleke met die 6,1-persent inkrimping in 2024:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings