Nuus

Verdagte in moord op Getuie D in boeie


Listen Later

'n Verdagte wat verbind word met die moord op Marius Van Der Merwe, ook bekend as Getuie D, is in Johannesburg in hegtenis geneem. Van der Merwe is in Desember voor sy gesin buite sy huis in Brakpan vermoor, kort nadat hy voor die Madlanga-kommissie teen hooggeplaaste amptenare van die Ekurhuleni Metropolitaanse Polisiedepartement getuig het. Nasionale polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die SAPD-taakspan het beslag gelê op die voertuig wat na bewering in die moord gebruik is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings