Nuus

Verhoging vir SA-staatsamptenare goedgekeur


Listen Later

President Cyril Ramaphosa het openbare ampsdraers se salarisverhogings goedgekeur wat op 1 April in werking tree. Die Onafhanklike Kommissie vir die Vergoeding van Openbare Ampsdraers het die aanbevelings gedoen en daarvolgens sal ampsdraers in sekere kategorieë 'n verhoging van 4,1-persent ontvang, insluitend regters, landdroste, tradisionele leiers en hoofde van grondwetlike instellings. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê bekostigbaarheid, inflasie en die staat se beskikbare hulpbronne is oorweeg:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings