3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Verkoop van SA se kragstasies ’n moontlikheid


Listen Later

In hierdie week se "3 Minute, 3 Sake" word pres. Cyril Ramaphosa se belangstelling om Suid-Afrika se kragstasies te verkoop bespreek, asook Covid-19 en die paniek op markte, en die BBP-syfers wat teleurgestel het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

3 Minute, 3 Sake - SakeligaBy Maroela Media