Copps 94.1

Verkragtings Onder Kinders Kommerwekkend


Listen Later

Vanaand raak ons aan 'n baie sensitiewe saak, namens kinder verkragtings. Die probleem is dat dit nou al kinders is wat kinders verkrag . In 'n voorval vroeër het 'n 9 jarige seun twee meisies van onderskeidelik 5 en 8 jaar verkrag. Ons gesels met Sersant Fabian Amukwulele van die Windhoekse Stadspolisie volgende.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Copps 94.1By Kosmos 94.1