Nuus

Verkrygingshersieningspaneel het 13 nuwe lede


Listen Later

Die finansminister het 15 individue aangestel in die Openbare Verkrygingshersieningspaneel vir 'n driejaartermyn, effektief vanaf 1 Oktober 2025 tot 30 September 2028. Van die 15 lede is 13 nuut aangestel. Die paneel is uiters belangrik in die tenderproses. Wilson Shikoto, woordvoerder van die ministerie, het verdere besonderhede met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings