Nuus

Verligting van koue temperature die week


Listen Later

Dit raak warmer. Die suidelike dele van die land sal koeler wees met ‘n stelsel wat in beweeg, maar vir die res van die land is dit warmer. Volgens Odillo Kgobetsi van die Windhoek-weerkantoor sal die impak van die frontale stelsel gering wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings