Sign up to save your podcasts
Or
Om te spaar vir aftrede is ʼn lang en aanhoudende reis met baie uitdagings langs die pad. As jy die volgende 10 slaggate vermy sal jy suksesvol na jouself kan omsien wanneer jy die dag aftree.
Jy moet genoeg spaar om jou finansieel te dra deur ’n aftrede wat maklik 35 jaar of langer kan duur. Hoe vroeër jy begin spaar, hoe groter is jou voordeel. Dis belangrik om volgehou te spaar én om meer opsy te sit as wat jy dalk aanvanklik sou verwag.
• Die 1ste slaggat is om te lank wag voordat jy begin spaar
• Die 2de slaggat is om nie vir die negatiewe uitwerking van inflasie te beplan nie
• Die 3rde slaggat is om te onderskat hoeveel geld jy vir aftrede gaan nodig hê
• Die 4de slaggat is om nie konsekwent aan te hou spaar nie
• Die 5de slaggat is om geld uit jou pensioenfonds te onttrek
• Die 6de slaggat is om te vroeg af te tree
• Die 7de slaggat is om te vroeg in aftrede te veel te onttrek
• Die 8ste slaggat is om nie vir langlewendheid te beplan nie
• Die 9de slaggat is swak diversifikasie in jou aftree portefeulje
• Die 10de slaggat is om met skuld af te tree
MIA KRIEGLER is direkteur van Batebestuur by Kruger Internasionaal en #𝗚𝗲𝗹𝗱𝗚𝗲𝗵𝗲𝗶𝗺𝗲 word met trots geborg deur Kruger Internasionaal, jou reisgenoot op die pad na finansiële sorgvryheid – https://krugerinternasionaal.co.za
Kontak Mia gerus by [email protected] sodat sy jou kan help om jou beleggingsdoelwitte te bereik.