Kosmos 94.1 Landbou

Versigtig vir Afrika-varkgriep


Listen Later

Afrika-varkgriep het by Eerste Rivier in die Wes-Kaap uitgebreek. Dit volg na 'n intensiewe ondersoek deur die Wes-Kaapse departement van Landbou. 'n Verbod is geplaas op die verkoop en vervoer van lewendige varke die gebied. Dr Gerhard Verdoorn, ‘n Suid-Afrikaanse kenner in die gebied sluit by ons aan...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1