Met goeie reënval wat nou oor groot dele van die land ontvang word, is ons amper verseker van veldbrande wat weer in die droë seisoen sal woed. ‘n Kenner in die gebied van veldbrande, die Suid-Afrikaner Malcolm Proctor sê boere moet nou al begin versigtig wees... hy verduidelik.