Nuus

Versigtig vir die son die vakansie


Listen Later

Die vakansieseisoen bring son, sand en see maar ook ’n skerp waarskuwing van gesondheidskenners. Namibië se hoë vlakke van ultraviolet-straling bring ’n verhoogde risiko van velsorgskade en selfs velkanker, die wêreld se mees algemene kankersoort. Dermatoloë sê dat mense tydens Desember en Januarie dikwels hul sonskerm-roetine versuim, wat tot gevaarlike sonbrand en langtermynvelskade kan lei. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Rolf Hansen, die uitvoerende hoof van die Kankervereniging.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings