Nuus

Versigtig vir WhatsApp, Telegram slenter


Listen Later

'n Slenter doen die rondtes op sosiale media waar skelms Telegram en WhatsApp-gebruikers teiken. 'n Eenmalige kode word gestuur aan gebruikers, wat deur die swendelaars aangevra word. Wanneer hulle dit kry, kry hulle toegang tot gebruikers se WhatsApp of Telegram-rekeninge en gebruik dit om ook kennisse van die slagoffer in strikke te vang. Kosmos 94.1 Nuus het met Tanya Hopker van Meinert Security gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings