GROOTfm 90.5

VERSKILMAKERS: Round Table Collective


Listen Later

Round Table Pretoria Collective is ’n organisasie van jong mans tussen die ouderdomme van 18 en 40 wat hulself beywer vir gemeenskapsdiens, persoonlike groei, leierskapontwikkeling en kameraadskap. Deur verskeie liefdadigheidsprojekte en gemeenskapsinisiatiewe maak hulle ’n tasbare verskil in die lewe van mense in Pretoria en omliggende gebiede. Vandag gesels ons oor die rol wat Round Table speel, die impak van hul projekte en hoe jong mans betrokke kan raak om ’n verskil te maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5