GROOTfm 90.5

VERSKILMAKERS: The Potato Foundation


Listen Later

Vandag gesels ons met Esmarie Robbertse van The Potato Foundation – ’n organisasie wat sedert 2007 fokus op die vergete en verwaarloosde kinders in ons gemeenskappe. Met die eenvoudige maar kragtige beeld van ’n aartappel – waar groei onder die grond begin – bring hulle hoop waar dit die minste raakgesien word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5