Kosmos 94.1 Landbou

Versprieding ketting verander oor Covid-19.


Listen Later

Die Wêreldbank sê dat Covid-19 die hele verspreiding ketting van landbou produkte verander het met ‘n klem op kleinhandel en digitale platforms wat die boer direk in kontak sit met die eindverbruiker. Ons sien dit ook in Namibië, veral op Facebook.... Wallie Roux, ‘n onafhanklike Landbou Analis sluit by ons aan:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1