Nuus

Verstappen behaal vierde oorwinning


Listen Later

Red Bull-jaer Max Verstappen het sy vierde oorwinning van die seisoen by die Azerbeidjan Grand Prix behaal. George Russell van Mercedes was tweede en Carlos Sainz derde in sy eerste podiumplek vir Williams. Lando Norris van McLaren was sewende. Die gaping tussen hom en sy teenstander en spanmaat, Oscar Piastri, het tot 25 punte gekrimp nadat die voorloper in die Bestuurderskampioenskap in die aanvangsronde uitgeval het. Verstappen gee toe sy hoop op ʼn vyfde agtereenvolgende bestuurderstitel bly baie skraal:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings