Vertel Dit Net So!

Vertel Dit Net So!

By Fritz FaroFictionComedy Fiction
Download on the App Store

Vertel Dit Net So! episodes

  • Die Boom, Die Hond en die Oorhangende Takke

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

    Ai, die heining bly maar 'n twisappel. Maar hierdie keer is dit 'n lemoentwis. En ja jy het reg geraai tannie Elsa bly maar twisgierig. Hierdie se keer is ek in die moeilikheid omdat ek kwansuis haar lemoene staan en eet het. Raai ne? As ek nie vuilgoedblikke steel nie dan steel ek lemoene. Oupa kom toe tot my redding. Dankie Oupa. En meneer Lemmetjies wil die lemoen probleem oplos met 'n ou komitee. Wat vir my die probleem opgelos het was my eie ou teetjie!

    12 min
  • Die WhatsApp Buurtgroep

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

    Tannie Elsa was weer so midde-in die hele debakel. Sy is nie deel van die buurtwag self nie, maar wel op die whatsapplyn. En dis nou hier waar die hele gedoente skeef neuk. Dis 'n gevuilgoedblik wat kwansuis verdwyn het totdat ou Tannie Elsa dit oor haarse siel kry om my te stane beskuldig...maar luister jy maar self.

    14 min
  • Die Braai wat te Goed Gegaan het

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

    Meneer Lemmetjies het die beste ding ooit gedoen. Hy het sy bure en net so 'n paar mense oorgnooi. Die DJ was daar en toe die musiek oopgemaak word to bewe die hele aarde. Dit was op die Rigterskaal seer sekerlik 'n nege of dalk 'n tien. Die lamsribbetjie was heerlik doeksag en die krummelpad te heerlik. Toe tannie Elsa by die heining verskyn dog ek hier kom moeilikheid van 'n ander aard. Noodloos te se, toe die musiek harder word is tannie Elsa op die tafele n dans vir die vale. Dit was nou vir jou 'n gedoente!

    14 min
  • Die Heining wat 'n Oorlog Ontketen het

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

    Alles skyn te gebeur oor die heining. Bure is oraait maar as dinge te orrait is is dit ook nie goed nie. So gebeur dit dat tannie Elsa te ywerig was met die opsit van 'n nuwe heining. Een wat op die ou end te na aan Fritz se stoep was. En dis waar die oorlog begin. Tannie Elsa se maatband het kwansuis aangetoon dat Fritz, haar buurman haar erf van drie sentimeters beroof het. Maar vind jy nou self uit hoe die oorlog besleg was.

    14 min
  • Sit Om Te Rus

    Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!

    Die lewe kan rustig wees as die mense aan die anderkant van die "fence" ook rustig is. Maar nee, 'n mens kan nie eers jouse ou rooibosteetjie in vrede op jou stoep sit en drinke nie, of jouse vrede word verstoor deur 'n trekker wat tot teen jouse stoep ry. Dit alles om my net vies te maak vir die gebroedsel. Ou Fritzie lyk dit my is altoos in die moeilikheid. Hy werk om te rus, maar selfs dit is hom nie beskore nie. Wag tot die tannie neffensaan begin pale plant. Dis 'n moles van 'n ander soort.

    Ek hoop jy gaan die een geniet. Onthou dis 'n reeks. Volgende week is dit Die Heining Wat 'n Oorlog Word.

    9 min

About Vertel Dit Net So!

From the publisher's feed

Stories wat jou laat lag. Goed word gese op 'n "funny" manier en plekke mag bekend klink, maar die karakters en gebeure is "fiction." Maak jou eie afleidings. Maak jou eie gevolge. En doen met die…