Kosmos 94.1 Landbou

Vertroue in landbou as besigheid is krities vir belegging


Listen Later

Die konsep van landboubesigheid word regoor die wêreld as krities en belangrik ge-ag omdat vertroue in die sektor, beide in primêre produksie en waardetoevoeging, baie kan bydra tot ekonomiese groei. Maar die beleidsomgewing moet korrek daargestel wees en daar moet toegang tot volhoubare finansiering wees. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels vanoggend met Andre Botes van Agribank in die hoofstad...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1