Nuus

Vervalste goedere van R156m gekonfiskeer


Listen Later

Die polisie het op nagemaakte goedere ter waarde van meer as 156-miljoen Suid-Afrikaanse rand in landwye klopjagte beslag gelê. Polisiewoordvoerder Amanda Van Wyk sê die afgelope drie weke het operasies in Mbombela, Mokopane en Pretoria meer as 23 000 nagemaakte items van top-handelsmerke opgelewer, insluitend Springbok-klere. Sy sê die optrede, deur die polisie en die Inkomstediens, is gemik op die beskerming van handelsmerke, verbruikers en die ekonomie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings