Nuus

VF Plus bepleit strenger BKS beheermaatreëls


Listen Later

Die Vryheidsfront Plus doen 'n beroep op owerhede om gebiede waar bek-en-klouseer nog nie voorkom nie, te beskerm te midde van ontwrigtings in veemarkte. Wynand Boshoff van die party beklemtoon besmette diere moenie vervoer word nie en dokumente wat 'n siektevrye status bewys, is noodsaaklik. Hy sê provinsiale grense en veilingskrale is belangrike beheerpunte en op landelike paaie moet daar met plaaswagte saamgewerk word. Die party vra ook dat voertuie ontsmet word, inentings toegedien word asook samewerking met boere:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings