Nuus

VF Plus boos oor Stad Kaapstad tariefverhogings


Listen Later

Die VF Plus sê hy sal alle pogings ondersteun om die Stad Kaapstad se buitensporige tariefverhogings om te keer. Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Eiendomseienaars het 'n dringende hofaansoek ingedien om drie tariewe tersyde te stel. Dis die skoonmaakkoste en vaste water- en sanitasiekoste, wat aan die waarde van 'n eiendom gekoppel is. Pieter Jansen van Vuuren van die VF Plus sê die metro moet billike en volhoubare tariewe instel, wat die belange van inwoners dien:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings