Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.... more
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 199 episodes available.
May 10, 2026Erich Schoeman se getuienisErich Schoeman, gelowige, eggenoot, Pa, en sielkundige, kom deel sy geloofspad. Hoe hy Jesus ontmoet het, uitbranding in sy werk, re-commitment, en totale oorgawe, tot `n plek van daaglikse vertroue in Hom. Vier Die Lewe...more42minPlay
May 03, 2026Maryke (Episode 2)Maryke vertel van haar ervaring by die Kamp sonder naam. Hoe sy die Here daar ontmoet het, wat dit beteken om regtig oor te gee, en sy voorsiening ook vir haar uitreik Israel toe. Vier Die Lewe...more38minPlay
April 26, 2026Erich PosthumusErich en Lizette gesels oor die groot groot genade van die HERE tydens `n verskriklike ongeluk, oppad terug van `n bedieningsnaweek. SY hand was oor hulle van begin totdat Lizette weer uit die hospitaal kon stap. Prys die Here! Vier Die Lewe...more41minPlay
April 12, 2026Maryke FourieMaryke deel haar hart oor twee gebroke huwelike, die lang pad van herstel en hoe om te leef in vergifnis. God se genade is in alles genoeg. Vier Die Lewe...more39minPlay
April 05, 2026Katryn Loots ( Episode 2 )Ek en Katryn gesels verder oor haar pad na genesing fisies, emosioneel en geestelik, en hoe ons nie sonder die liggaam van Christus kan funksioneer nie. Skakel in vir hoop en inspirasie. Vier Die Lewe...more33minPlay
March 29, 2026Katryn Loots (Episode 1)Katryn kom gesels rou en eerlik oor haar geloofspad met 6 swangerskappe, `n miskraam, nageboorte depressie, MAAR wie sy is in Jesus, Wie Hy is, en hoe hy haar kom lei het na `n pad van genesing. Vier Die Lewe...more41minPlay
March 22, 2026Santjie du Preez** Skuilnaam (Episode 3)Wat `n voorreg om `n derde keer vir Santjie in die ateljee te he. Sy getuig oor hoe sy vir Jesus leer ken het as die Een wat vir haar intree by die Vader, haar Advokaat en hoe `n pad van heiligmaking lyk. Wat `n geseende gesprek tot eer van die Here. Die goeie werk wat Hy in ons begin, sal Hy ook voleindig. Vier Die Lewe...more34minPlay
March 15, 2026Santjie du Preez ** Skuilnaam (Episode 2)As jy wil weet wie jy is, ontdek die eienskappe van Jesus. Jy is gemaak in SY beeld. Ons gesels diep sake oor nuwe lewe en bevryding in Jesus Christus. Vier Die Lewe...more34minPlay
March 08, 2026Santjie du Preez ** skuilnaam (Episode 1)Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit gebring soos net HY kan. Vier Die Lewe...more29minPlay
February 22, 2026Mart-Mari KrugerMart-Mari kom deel haar eerlike getuienis oor vrees vir die dood, ou wonde en seer, `n miskraam en "Joy that comes in the morning and in your mourning". `n Getuienis tot eer van die enigste Lewende God, Yahweh. Vier Die Lewe...more36minPlay
FAQs about Vier Die Lewe:How many episodes does Vier Die Lewe have?The podcast currently has 199 episodes available.