Nuus

Vier dood na aanval op Mormoonse Kerk


Listen Later

Minstens vier mense is gister dood en agt gewond tydens ʼn skietvoorval by die Mormoonse Kerk in die Grand Blanc Township, Michigan. Volgens owerhede het ʼn gewapende man tydens ʼn groot diens met sy voertuig by die kerk se voordeur ingebars, op lidmate losgebrand en die kerk aan die brand gesteek. Grand Blanc Township se polisiehoof, William Renye, sê die man wat uitgeken is as die 40-jarige Thomas Jacob Sanford, is in ʼn skietery met die polisie dood:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings