
Sign up to save your podcasts
Or


Nuwe jaar laat mense droom oor nuwe dinge. Die ware pad na al hierdie nuwe dinge is nie meer nie, maar minder. ‘n Lewe van eenvoud lei na ‘n lewe van veelvoud. Leer hoe jy jou lewe kan Vir-Een-Voudig. Boodskap deur Morné Steenekamp
By Invloed KerkNuwe jaar laat mense droom oor nuwe dinge. Die ware pad na al hierdie nuwe dinge is nie meer nie, maar minder. ‘n Lewe van eenvoud lei na ‘n lewe van veelvoud. Leer hoe jy jou lewe kan Vir-Een-Voudig. Boodskap deur Morné Steenekamp