Invloed Kerk | Preke

Vir Een Voudig | Jou werk


Listen Later

Meeste mense se werk put hulle uit, veroorsaak uitbranding en meeste wens hulle het ‘n beter werk. God het werk as ‘n geskenk gegee. Leer weer hoe om jou werk te vereenvoudig en God se geskenk te geniet.

Boodskap deur Morné Steenekamp

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk