At Lunch

VKB hou twee Plaasveiligheids gholfdae


Listen Later

George Germishuys die VKB bemarkingsbestuurder gesels met Pulane Nel Sekepe oor twee gholfdae wat hulle hou vir plaasveiligheid. Hulle vind plaas in die Vrystaat op 11 April 2024 The Clarens Golf Estate en in Limpopo, 30 Mei 2024 by Koro Creek Estate, Modimolle.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

At LunchBy OFM