3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Vlak 1-inperking ontwrig steeds toerisme


Listen Later

In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" kyk Gerhard van Onselen na vlak 1 van afsondering wat toerisme lamlê. Die inperkingsmaatreëls het ook ʼn beduidende invloed op die toename in hongerte en die uitbreiding van armoede gehad. Die radiospektrum wat bestem is vir opveiling kom ook onder Van Onselen se ekonomiese vergrootglas.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

3 Minute, 3 Sake - SakeligaBy Maroela Media