Volgens kenners kan een enkele vlieg 18 sent se verlore produksie per dag, of N$65,50 per jaar, in ‘n kalf veroorsaak. Riaan Momberg van Efekto sluit by ons aan om die beheer van vlieë op plase te bespreek: