Kosmos 94.1 Landbou

Vlieë veroorsaak probleme.


Listen Later

Met die reën wat in groot gedeeltes van die land voorgekom het, is daar baie vlieë wat uitbroei en op plase voorkom. Die vlieë veroorsaak verskeie uitdagings vir vee produsente. Hennie Brisley van MSD animal health sluit by ons aan:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1