Nuus

Vloedsterftes in Limpopo styg tot 25


Listen Later

Limpopo se LUR vir Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake, Basikopo Makamu, is hartseer oor die toenemende aantal sterftes weens die gure weer wat die provinsie sedert verlede maand teister. Sy woordvoerder, Amos Phago, sê die algehele aantal mense wat weens oorstromings gesterf het, staan op 25, terwyl die aantal vermiste persone steeds drie is - een van Mbaula en twee van Thulamela:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings