Nuus

Vlootoefening was mislukking van bevelsketting: DA


Listen Later

Die DA sê president Cyril Ramaphosa se erkenning dat die proses vir die Will for Peace-vlootoefening gebrekkig was, maak dit 'n mislukking in die bevelsketting, nie bloot 'n bedryfskwessie nie. Die minister van Verdediging, Angie Motshekga, het 'n ondersoek gelas om te bepaal waarom sy opdrag vir Iran se onttrekking ignoreer is. DA-woordvoerder Chris Hattingh sê Ramaphosa moet beslissend teen Motshekga optree en sy plan van aksie verduidelik:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings