Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about VlottiesVGK:How many episodes does VlottiesVGK have?The podcast currently has 41 episodes available.
July 22, 2020Groei, selfs deur HindernisseHindernisse - vuurproewe kom op ons pad. Uit 1 Pet 4:12-19 leer ons dat God kan pyn gebruik tot ons groei. “Obstacles”, is soms die pad na groei....more8minPlay
July 19, 2020Hemelvaart in Moderne tyd?Christene glo Jesus het lekkerlik “opgevaar” na die Hemel. Wat beteken dit vandag - in ‘n sekulere konteks? Ons dink na oor die betekenis van Ef 1: 15-23....more7minPlay
July 17, 2020Om anders te dink ...Onregverdige en onskuldige lyding laat ons soms twyfel of ons die regte ding doen. Jesus se lyding gee ander denkwyse oor ons lyding. Dit gee ‘n nuwe verstaan van menswees (James Cone)....more7minPlay
July 16, 2020Opstanding en HoopOns hoop is geanker in die Opstanding van Jesus Christus uit die dode. Na paasfees kan gelowiges - selfs in die aangesig van Covid-19 bly hoop - selfs waar die dood ingetree het....more6minPlay
July 13, 2020Geloof is om te kan sienOntnugtering en donkerte beperk ons visie - dit bring angs. Vanuit Johannes 20:1-18 leer ons dit is nie meer, “sien-is-glo” nie. Selfs te midde van die grendelstaat, bely ons Jesus het Opgesstaan - ook vandag, 12 April 2020....more6minPlay
July 10, 2020“Goeie” Vrydag in Covid-19?Nog 14 dae meer is afgekondig van inperking. Wat kan “goed” wees in afsondering, inperking en stil word? Op 10 April 2020, op “Goeie” Vrydag hoor ons van die lied van die lydende kneg (Jes 52:13-53:12). Lyding kan tog sin maak....more6minPlay
July 09, 2020Geloof van die geknakte rieteOp Maandag van die Groot Lydensweek - 6 April 2020, worstel geknakte riete met geloof. Maria was Jesus se voete op die vooraand van sy kruisiging; Ingrid Jonker worstel in diep vertwyfeling. Covid19 sny diep in ons wese in. Wat beteken om te glo as ‘n geknakte riet?...more3minPlay
July 08, 2020Geloof waneer die wêreld krimp (E)Hoe glo ons as ons wêreld kleiner word - soos tydens “Lockdown” - te midde van lyding? Ons tye, ook tydens Lydensweek 2020; ons lewe is in Gods hand (Ps 31: 9-15). Ons kan oorgee, ons kan ons lewe in Sy hand oorgee. (Hierdie episode is in Engels)...more3minPlay
July 07, 2020Gelowig te midde van Covid19Op 29 Maart 2020, dis 3 dae in die “lockdown” (grendelstaat), maar ook vir gelowiges die 5de Sondag in Lydenstyd (“Lent”). Hoe leef ons volgens Eseg 37: 1-14 gelowig te midde van die pandemie?...more5minPlay
FAQs about VlottiesVGK:How many episodes does VlottiesVGK have?The podcast currently has 41 episodes available.