Nuus

VN-geld help Namibië in klimaatstryd


Listen Later

Namibië verskerp sy stryd teen klimaatsverandering met 'n hupstoot van 24 miljoen Namibiese dollar van die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram. Die befondsing sal pogings ondersteun om emissies op te spoor, klimaatsveerkragtigheid te verhoog en verpligtinge onder die Paryse Ooreenkoms na te kom. Programspesialis by die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram, Uazamo Kaura, verduidelik hoe hierdie stap Namibië se klimaataksie-padkaart versterk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings