Nuus

VN se Fletcher veroordeel oorlog, en taal


Listen Later

Die Verenigde Nasies het by monde van sy sekretaris-generaal vir Humanitêre Sake en die Koördinering van Noodleniging, Tom Fletcher, Amerika se besteding op die Iranse oorlog gekritiseer en sê die geld kan meer as 87-miljoen lewens red. Berigte dui daarop dat die Amerikaanse konflik met Iran Amerika daagliks nagenoeg 32,7 miljard Namibiese dollar kos. Fletcher het in Chatham House in Londen gewaarsku oor die normalisering van geweldstaal, veral tydens konflik:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings