Dr Frikkie Maré, ‘n Landbou Ekonoom en Senior Dosent by die Universiteit van die Vrystaat gesels vanoggend oor voedselprysindeks in die buurland vertoon. Nes in Namibië, het pryse skerp gestyg en is verby die buurland se minimum loon. In sy mening kan swak ekonomiese toestande gepaard met hoë pryse die vraag na sekere landbouprodukte van beïnvloed...