Nuus

Voedselsekerheid verbeter effe in SA - Shoprite


Listen Later

Die Shoprite-groep het 'n effense verbetering in Suid-Afrika se voedselsekerheid vir die jaar gerapporteer. Volgens sy onafhanklik-saamgestelde Suid-Afrikaanse voedselsekerheidsindeks het dit landwyd tot 56,4 punte gestyg, teenoor 44,9 punte verlede jaar. Terwyl die meeste provinsies winste aangeteken het, het die Oos-Kaap agtergebly, en huishoudings met vroue aan die hoof bly meer kwesbaar. Sanjeev Raghubir van die groep sê die toename weerspieël verbeterings in dieetdiversiteit, uitgebreide skoolvoedingskemas en laer voedselinflasie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings