
Sign up to save your podcasts
Or


Kinders met sterk wille is gewoonlik selfgeldend, energiek, gedetermineerd en passievol. Maar om die hardkoppige een se ouer te wees is nie maklik nie. Hoe koester ’n mens hierdie eienskappe en ontwikkel dit positief sonder om hom êrens langs die pad te verloor?
MENTORKLAS - HUWELIK
2017 / V2U3
Wen hom met jou woorde
Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO
From the publisher's feed