Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
March 11, 2020Hy weet wat jy nodig hetOns lewe teen ’n ongesonde pas. Ons is moeg, “op” gewerk, bekommerd, angstig en gestres. Ons dink ons pogings bepaal die uitkoms van ons lewe ...5 minPlay
March 05, 2020Martelize Brink - Ander het altyd groter problemeRSG se Martelize Brink voel nie altyd lus om te volhard nie, maar dit is dan dat jy óf moet rus óf moet besluit om positief te dink.4 minPlay
March 02, 2020Wanneer is dit tyd vir ’n selfoon?“Mamma, wanneer kry ek ook ’n foon?” Die woorde van jou sesjarige wil jou laat weghardloop, want wat staan jou nou te doen.5 minPlay
February 27, 2020Wilson Dunster En Elize CawoodPraat, luister en vra tot jy verstaan, is ELIZE CAWOOD en WILSON DUNSTER se geheim vir kommunikasie. Só doen hulle dit al vir 38 jaar.3 minPlay
February 24, 2020Beskerm Jou Geld Vir Eendag - Wouter SnymanDit is algemeen bekend dat meer as 80% van Suid-Afrikaners nie ’n testament het nie. En tog kan dit binne 30 minute opgestel word!5 minPlay
February 17, 2020Hou Jou Gemoed PositiefOnaangename gebeurtenisse ontlok dikwels sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat jy jou hart – jou gedagtes, nie die orgaan wat bloed pomp nie – deurgaans beskerm.4 minPlay
February 17, 2020Jou Woorde Vorm Jou KindWat kinders nodig het om hulle volle potensiaal te bereik, is wortels en vlerke – die een sal hulle anker en die ander sal hulle vrymaak.7 minPlay
February 07, 2020Hoe Om... Oor God Te DinkDie siening wat jy van Hom het, sal jou geloof bepaal. Dit sal ook jou houding teenoor die lewe beïnvloed, sê CHERISE VERMEULEN.5 minPlay