Ons is geskep om uitmuntend te wees, sê SONIKA KRUGER. As jy wonder wie jy nou eintlik is om mooi en briljant te wees, hier is ’n teenvraag: Wie is jy om dit nié te wees nie?
Om klein te speel hou geen voordeel in vir jou óf die wêreld nie. Jy is geskep om te skyn!