
Sign up to save your podcasts
Or


Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle is, nie in wat hulle doen nie.
ʼn Suksesvolle lewe is ʼn kombinasie van hoogtepunte, laagtepunte, uitdagings en “walk in the park” oomblikke soos die Engelse mense sal sê. Hoe jy op hierdie oomblikke reageer, aanpassings maak en groei, bepaal jou toekoms,suksesse en aanvaarding van die samelewing. Dit bepaal ook hoe goed jy kan aanpas ten opsigte van uitdagings.
Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO
MENTORKLAS - SELF
2023
Live a life you love / Geniet jou lewe elke liewe dag
MENTORKLAS - WERK & GELD
2017 / V2U9
Keer dat jou denke jou arm maak
Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO
Voel goed, lyk mooi, lief die lewe OUDIO
From the publisher's feed