Christo du Plessis die bemarkings bestuurder van Voermeester sluit vanoggend by ons aan om die werksaamhede van Voermeester tydens die inperking as gevolg van die korona-virus te bespreek: