Ses dae voor die kruis word Jesus se voete deur Maria gesalf as n' daad van aanbidding. Die nag voor die kruis, was Jesus die dissipelsse voete. Die volgorde is; eers Sy voete salf en dan mense se voete was. Hoe nader jy aan God kom hoe meer stort Hy Sy genade vir mense in jou hart uit.